© Kopiereg 2016 Alle Regte voorbehou | Jotha Drukkersl
Welkom by Jotha Drukkers
Ons lei en ondersteun skrywers met hul eerste publikasies en maak dit 'n moeite-vrye proses!
Boeke, digbundels, handboeke, tydskrifte en opleidingsmateriaal. Noem dit en ons druk dit!
Ons professionele diens en onverbeterlike pryse laat jou drukwerk soos 'n pou se vere pronk!
DIE DRUK VAN...
•
Boeke en digbundels
•
Handboeke
•
Tydskrifte
•
Opleidingsmateriaal
ANDER DRUKWERK, BINDWERK EN DIENSTE...
DIE DRUK VAN...
•
Boeke en digbundels
•
Handboeke
•
Tydskrifte
•
Opleidingsmateriaal
ANDER DRUKWERK, BINDWERK EN DIENSTE...
© Kopiereg 2016 Alle Regte voorbehou | Jotha Drukkersl
Inleiding
Die Gelofte dagboek, Waterberg op Kommando en heelwat digbundels van verskeie digters is al deur Jotha Drukkers in Pretoria gedruk. Bosveld Jagter se tydskrif naamlik
Impala, Oom Paul se ponde, Christelike boeke en storieboeke van skrywers soos Sarel Venter en Amor Blom is ook trotse drukwerk deur Jotha Drukkers.
Jotha Drukkers is in 1995 gestig toe die eerste bekostigbare digitale vermoëns beskikbaar geraak het vir die druk van klein oplaag boeke -1 000 en minder, maar oplae van soveel as
5 000 is ook hanteer. Daarmee was die druk van goedkoper akademiese lektuur ook betree. Jotha is ook die amptelike drukker van publikasies deur Mar-Leo Publiseerders.
Om ‘n gevestigde drukkery te wees wat die mark vir die set en druk van boeke bedien; hoofsaaklik klein oplae, maar ook groot oplae teen bekostigbare pryse. Daarmee saam bied
ons dienste vir die uitleg en druk van klein oplae tydskrifte, opleidingsmateriaal, ens. ook aan.
Boeke en Digbundels
Druk van klein en groot oplae boeke wat geringbind, draadringbind, gombind en garestik gebind kan word. Ons druk ook volkleur tydskrifte wat deur middel van gom of
saalstik gebind kan word.
Alle akademiese materiaal asook kongres en seminaar lektuur vir klein persoonlike tot groot groepe. Ons dienste behels ook die herdruk van vorige publikasies wat nie
meer verkrybaar in die handel is nie.
Massa wit en swart kopie drukwerk is ook beskikbaar en die druk van klein oplae volkleur pamflette en besigheidskaartjies. Ons druk ook faktuurboeke.
Handboeke
Tydskrifte
Opleidings Materiaal
Die Druk van:
Ander Drukwerk, Bindwerk en Dienste
© Kopiereg 2016 Alle Regte voorbehou | Jotha Drukkersl
Dienste
© Kopiereg 2016 Alle Regte voorbehou | Jotha Drukkersl
Terme en Voorwaardes
Deur die kliënt se aanvaarding van 'n kwotasie bind die kliënt hom tot die volgende terme en voorwaardes:
1.
50% deposito is betaalbaar by aanvaarding van die kwotasie VOORDAT Jotha Drukkers enige dienste verskaf.
2.
Die deposito is nie terugbetaalbaar nadat die kliënt die kwotasie aanvaar het nie, ongeag of enige werk reeds gedoen is nie.
3.
Kansellasie van enige spesiale tariewe, pakkette en afslag. Die kliënt sal aanspreeklik wees vir die VOLLE bedrag van drukwerk teen normale tariewe.Kansellasie
van die ooreenkoms, asook regstappe ten einde kostes aangegaan / skade, te verhaal. In die geval dat Jotha Drukkers genoodsaak word om regstappe te
neem sal die kliënt aanspreeklik gehou word vir die regskostes op kliënt-prokureur skaal.Neem ook verder kennis dat alle kunswerke en geredigeerde manuskripte,
by wanbetaling, die eiendom van Jotha Drukkers bly totdat volle en finale vereffening ontvang is. Indien die kliënt dié werke publiseer, herproduseer, uitdruk of
kopieër sonder volledige betaling aan Jotha Drukkers sal die kliënt die Kopiereg Wet 98 van 1978 oortree en sal regstappe teen die kliënt geneem word
4.
In die geval van ‘n dispuut tussen die kliënt en Jotha Drukkers stem beide partye toe tot die jurisdiksie van die Landdroshof.
5.
Wanbetaling sal ook lei tot kansellasie van enige spesiale tariewe, pakkette en afslag. Die kliënt sal aanspreeklik wees vir die VOLLE bedrag van drukwerk teen
normale tariewe.
6.
Alle kunswerke en geredigeerde manuskripte bly die eiendom van Jotha Drukkers tot volle vereffening. Indien die kliënt dié werke publiseer, herproduseer, uitdruk of
kopieer sonder volledige betaling sal die kliënt die Kopiereg Wet 98 van 1978 oortree en sal regstappe teen die kliënt geneem word.
7.
Jotha Drukkers onderneem om redigering en setwerk aan te pas soos versoek deur die kliënt. Die drukproses sal eers begin nadat VOLLEDIGE betaling en
goedkeuring ontvang is. Geen veranderinge of herdruk sal geskied na goedkeuring en druk van boeke nie.
© Kopiereg 2016 Alle Regte voorbehou | Jotha Drukkersl
Vul asseblief die vorm hieronder in om ons te kontak
Direkte Kontak
Kontak Johannes of Mariëtte van Dyk gerus by:
E-pos: mwjotha@gmail.com
Sel: 083 453 0969
Kontak Ons